Hierdie baie netjiese woonwa bied die volgende:
4 Slaper woonwa.
Eiland dubbelbed, Eethoekie wat in dubbelbed verander.
Kombuis met wasbakkie met lopende water en gas stofie, breekware, dubbel deur groot yskas.
Smuk wasbakkie met lopende water en spieel.
Hope pakplek.
Al die tente wat jy begeer:
Volledige L vorm Tent.
Rally tent.
Multiroom.
Grondseil.
Spaarwiel.
Gasbottel.
Volledige diens en Pad waardigheid ingesluit.
Finansiering kan gerreel word.
Kan landwyd aflewer.
Bel Jacky 0837028970.